Legendariese tannie Grya sterf aan hartaanval
News:
30 June 2006
By Frans van der Merwe
Die legendariese doyen van blommerangskikkers in die Soutpansberg, die veelsydige en talentvolle mev. Grya van Wyk, is vandeesweek in Makhado (Louis Trichardt) te ruste gelê. Sy is die afgelope naweek in die ouderdom van 78 jaar oorlede.



