"Gifmoordsaak" na Streekshof verwys
News:
02 June 2006
By Riaan de Swardt
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy na bewering verantwoordelik was vir die moord op polisiespeurder Mias Zwarts van Musina, se saak is verlede week verwys na die Streekshof.



