"Hy het vir sy gesin gelewe"
News:
17 March 2006
By Linda van der Westhuizen
Mnr. Frederick Johannes Fritz , beter bekend as Fred, is op Saterdagmiddag, 11 Maart, tragies oorlede in ‘n motorongeluk op die hoek van Jeppe- en Krugerstraat.



