Munisipaliteit moet kennis neem oor hofuitspraak
News:
27 May 2005
By Frans van der Merwe
Die Makhado Munisipaliteit behoort duidelik kennis te neem van die uitspraak van die Grondwetlike Hof in die saak oor grondbesetting deur plakkers op die plaas Modderklip, sê mnr. Dries Joubert, voorsitter van die TLU-SA Noordstreek.



