ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Beauty with inspiration

News: 25 February 2005 By Wilson Dzebu
She has been shunting between roles for the past 15 years and she ascribes her success to hard work, perseverance and effective time management. Makhadzi Mphelo (34) is a distinctive radio presenter, journalist, artist and an architect of women’s rights and African culture.

Chamber's future role comes under spotlight

News: 25 February 2005 By Frans van der Merwe
The local Chamber of Commerce is adding value to its comprehensive services to the business community, by also serving the wider community as a very effective champion for important general civil issues.

Top rekord vir jonge Marli

Sport: 25 February 2005 By Linda van der Westhuizen
Aan ‘n prag atletiekbyeenkoms tussen ses hoërskole op 18 Februarie is nog meer glans verleen toe atletiekster, Marli Knoetze, die beste afstand van alle tye vir ‘n sewentienjarige gegooi het in die gewigstoot.

Juanita werp alles in die stryd om gebruik van bene te herwin

News: 25 February 2005 By Andries van Zyl
“Op 19 Desember 1999 het my lewe ingrypend verander toe ek na ‘n duikongeluk die normale gebruik van my ledemate onder my nek verloor het. Ek was van daardie oomblik af ‘n kwadrupleeg. Dat ek die ongeluk hoegenaamd oorleef het, kan net as ‘n wonderwerk beskou word, aangesien etlike minute verloop het voordat ek in die swembad ontdek is.”

Lively debate on wildlife issue

News: 25 February 2005
Private sector organisations have expressed serious reservations about the government's draft policy for the sustainable use of large predators in South Africa, saying the policy is not strict enough.

Christians make bold stand against crime

News: 25 February 2005 By Linda van der Westhuizen
Christians made a clear statement against crime and corruption when they marched with members of the SAPS through the centre of town on Saturday, February 19.

Gebarste pyp laat talle sonder water

News: 25 February 2005 By Andries van Zyl
Talle inwoners moes Maandagaand vuil gaan slaap, danksy ‘n onderbreking in watervoorsiening in sekere dele van die dorp.

Ons doen is bes om misdaad te bekamp - ABSA

News: 25 February 2005 By Andries van Zyl
Mnr. Deon Oosthuizen (Konsultant: Absa Groep Mediadiens) het na ‘n voorval verlede week, waartydens ‘n inwoner uit duisende rande geswendel is by een van ABSA se plaaslike OTMe, gereageer deur te sê dat ABSA alles moontlik doen om OTM-verwante misdade in die kiem te smoor.

"No bail for slasher," demand villagers

News: 25 February 2005 By Wilson Dzebu
Hundreds of people gathered at Dube Village Royal Palace on Sunday to register their anger about the murder of a fellow villager, who was brutally hacked to death with a garden lasher last month.

Man erg gekneus tydens fietskaping op N1

News: 25 February 2005 By Andries van Zyl
“Dit is die eerste keer dat ek so seer kry. Ek het nie eers so seer gekry toe die mallemeule ‘n paar jaar gelede by die skou omgeslaan het nie.”