Vuil water jaag bloeddruk op
News:
14 January 2005
By Linda van der Westhuizen
Met hoë temperature drukkend in die omgewing is water ‘n omstrede saak wat die bloeddruk van beide inwoner en plaaslike regering kan opjaag.



