Klipgooiers maak amok
News:
03 December 2004
By Andries van Zyl
Motoriste word gewaarsku dat sporadiese voorvalle van klipgooiery weer die afgelope paar weke in die streek voorgekom het.



