Staat sleep voete met grondeise
News:
18 July 2003
By Linda van der Westhuizen
Ongeduld met die Limpopo Grondeise Kommissie se traagheid om met konkrete voorstelle rondom die grondeise in die Soutpansberg-omgewing vorendag te kom, is aan die toeneem



