Drie beseer in bloedige transito-roof
News:
06 June 2003
Drie sekuriteitsbeamptes is hier beseer in 'n bloedige skietgeveg tydens 'n mislukte transito-roof op die pad tussen Musina en die Tshikondeni myn.



