Gewapende rowers aktief in dorp
News:
30 May 2003
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het inwoners gemaan om op die uitkyk te wees vir 'n groep van drie of vier mans wat tans 'n bewind van terreur en misdaad voer in die omgewing van die dorpsdam



