Streek in droogtegreep
News:
18 April 2003
By Andries van Zyl
Boere in die streek staar tans ‘n donker toekoms in die gesig ten opsigte van die knellende droogte en komende winter. Huidige voorspellings is dat die probleem dramaties sal vererger, alvorens dit sal verbeter



