Marli in SA span oppad na Frankryk
Sport:
04 April 2003
Een van Hoërskool Louis Trichardt se sportsterre, Marli Knoetze, het die afgelope naweek weereens gewys waarom sy as een van die land se beste atlete in haar ouderdomsgroep bestempel word



