"Dooie" koedoe karnuffel twee jagters
News:
24 January 2003
Die Bosveld is bekend vir sy jagstories van "koedoes jag agter die Soutpansberg" en so ook sal die verhaal van Coenie Burger en 'n jagmaat van hom se lewe-en-dood worsteling met 'n volgroeide koedoebul nog vir lang jare om die kampvuur vertel word.



