Inligtingskiosk by Safari sluit
News:
21 June 2002
Die inligtingskiosk by die Safari Motors-kompleks sluit in Julie sy deure wanneer die diens oorskuif na die nuwe toerismekiosk op die hoek van Hlangananistraat en die N1.



