Nog twee in arres ná gefnuikte rooftog
News:
14 February 2014
By Isabel Venter
Twee van die drie oorblywende verdagtes wat deel was van ‘n gefnuikte roof by die Lourens-egpaar van Levubu is nou ook in polisie-aanhouding.



