Hoë rekeninge jaag bloeddruk op
News:
11 October 2013
By Linda van der Westhuizen
Wanordelike munisipale rekenings en onregmatige afsnyding van krag jaag verbruikers se bloeddruk op. Sedert die instelling van die nuwe elektrisiteitstariewe wat op 1 Augustus van krag geword het, ontvang vele lede van die gemeenskap elektrisiteitsrekenings en –lesings wat getuig van ‘n Babelse verwarring. Lees ook wat sê die munisipaliteit oor die stand van sake.



