ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Nee wat, ek is sharp!

News: 07 June 2013 By Isabel Venter
‘n Jong inwonertjie van Makhado (Louis Trichardt) sal binnekort plastiese chirurgie moet ondergaan om sy regteroor te herstel, nadat ‘n bulterriër dit met een hap afgebyt het.

Official allegedly assaulted

News: 07 June 2013 By Frank Mavhungu
The regional league and tournament officer of the Safa Vhembe Regional Association, Mr Mulalo Mafenya, is still battling to come to terms with what happened to him at the Makwarela Stadium last Sunday afternoon.

Staat sluit saak teen plaaslike sakeman

News: 07 June 2013 By Isabel Venter
Die Staat het vandeesweek hul saak gesluit teen die sakeman van Makhado (Louis Trichardt) wat daarvan beskuldig word dat hy honderde duisende rande van sy werkgewer gesteel en uitgedobbel het.

Gospel stars bring down the house

Entertainment: 07 June 2013 By Elmon Tshikhudo
Tshima award winner for the best Tshivenda Gospel Artist Lufuno Dagada has once more shown who is the real boss in local gospel circles, when he launched his new gospel album at Thohoyandou Town Hall on Saturday. (Video clip also available)

LO-vraestel laat matrieks erg kopkrap

News: 07 June 2013 By Linda van der Westhuizen
Die Afrikaanse lewensoriënteringvraestel het die Graad 12’s van Hoërskool Louis Trichardt laat kopkrap.

Reeds haar vyfde boek ná selfmoordpoging

News: 07 June 2013 By Linda van der Westhuizen
“Daar is nie iets soos toeval in jou lewe nie … alles wat met jou gebeur is ‘n bestiering,” sê tannie Makkie de Beer (76) wat na ‘n mislukte selfmoordpoging amper vier jaar gelede begin boeke skryf het.

Vliegveld kan binnekort nuwe baadjie aantrek

News: 07 June 2013 By Linda van der Westhuizen
Persone wat die burgerlike vliegveld net buite Makhado (Louis Trichardt) gebruik, sien met verwagting uit na die moontlike opgradering van die munisipale vliegveld.

Anger as councillor leaves meeting

News: 07 June 2013 By Elmon Tshikhudo
A community meeting meant to resolve outstanding issues between the local ward councillor and the community ended abruptly when the councillor marched out of the meeting while it was in progress.

Pienk vir kanker

Sport: 07 June 2013 By Andries van Zyl
Laerskool Louis Trichardt se O/11-rugbyspan het verlede Donderdag in pienk truie uitgedraf tydens hul tuisveld kragmeting teen Tzaneen om hul ondersteuning te wys vir die stryd teen kanker.

Artists vs Express in SAB league final

Sport: 07 June 2013 By Frank Mavhungu
The overall champions of the SAB League in the Vhembe Region will be determined at the Makwarela Stadium tomorrow (Saturday) afternoon.