Wakker optrede lei tot twee se arrestasie
News:
06 July 2012
By Isabel Venter
Dit was polisieselle toe vir twee vermeende booswigte, danksy die wakker optrede van ‘n jong inwoner van Makhado.



