ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Els en Uys sal saam verskyn

News: 04 February 2011
Jacques Els (37), wat verlede Vrydag weer in die hof op Musina verskyn het op klagte van die onwettige besit en verkoop van renosterhorings sonder die nodige toestemming of permitte, se borg is verleng.

Former Land Claims Commissioner off the hook

News: 04 February 2011 By Ndivhuwo Musetha
The Polokwane Regional Court has thrown out the case of former Limpopo Land Claims Commissioner, Mashile Mokono. The case of fraud, involving more than R2.5million, was thrown out last Monday morning because of a lack of evidence.

DA appalled by Council´s naïve attitude

News: 04 February 2011
Despite continuous water shortages, the Makhado Municipality on Monday bluntly rejected a motion by the Democratic Alliance (DA) to put a moratorium on new water connections in Louis Trichardt and Tshikota.

Twee Viëtnamese in moeilikheid oor horings

News: 04 February 2011
Twee Viëtnamese burgers is Saterdag op die Wonderboom Lughawe gearresteer, nadat hulle glo vier renosterhorings uit die land probeer smokkel het, wat volgens gerugte op die plaas van die beweerde renosterstroper, Dawie Groenewald (42), geskiet is.

Stiefpa pleit onskuldig

News: 04 February 2011
Die lugmagsersant van LMB Makhado wat daarvan beskuldig word dat hy sy 11-jarige stiefdogtertjie seksueel misbruik het, het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hom.

Man in hof oor raaisel dood

News: 04 February 2011
‘n Man wat daarvan verdink word dat hy sy vriend doodgeslaan het, het verlede Vrydag in die Sekgosese Hof verskyn op ‘n klag van moord. Dié klag teen die 29-jarige Karel Lotz, wat tans in Polokwane woonagtig is, spruit uit ‘n voorval verlede jaar toe sy huismaat, in raaiselagtige omstandighede dood aangetref is.

´The gods will get you´

News: 04 February 2011 By Elmon Tshikhudo
Although the judge did not grant any order restraining the respondents from continuing with development projects near the Phiphidi Waterfalls, the Ramunangi clan says they will invoke the spirits of their ancestors to make sure no one messes with the site.

Laerskool Musina Interhuis

Sport: 28 January 2011
Te midde van die voortdurende reënbuie, was daar groot opgewondenheid by Laerskool Musina toe die son verlede Vrydag agter die wolke uitgekruip het.

Die wat help val toe ook vas

News: 28 January 2011 By Frans van der Merwe
‘n Vier-trek pretrit op Louis Trichardt het die afgelope naweek lelik skeefgeloop toe ‘n voertuig in ‘n modderpoel onder die brug in Stubbsstraat vasgeval het. ‘n Kettingreeks reddingspogings het gevolg.