Ruimhartigheid help Meals on Wheel se deure oop hou
News:
25 September 2009
Danksy ruimhartige inwoners van die Soutpansbergstreek kan Meals on Wheels weereens voortgaan met hul weeklikse etes vir die dorp se bejaarde en minderbevoorregte mense.



