Oom Seun se dood laat ‘n groot leemte
News:
18 May 2007
By Colleen van Staden
Een van die eerste gevestigde wildboere in die Musina-distrik, mnr. Hendrik Frederik Terblanche de Swardt, beter bekend as Oom Seun, laat met sy onlangse heengaan ‘n groot leemte in die harte van baie Musina inwoners na.



