Sabotasie dalk rede vir ontsporing
News:
11 May 2007
By Riaan de Swardt
Personeel van Spoornet, sowel as talle inwoners, krap kop oor die moontlike rede waarom ‘n vragtrein verlede Donderdagaand naby die spoorwegstasie op Louis Trichardt ontspoor het.



