Beja-aanvallers se saak uitgestel tot Januarie
News:
15 December 2006
By Riaan de Swardt
Die drie verdagtes wat na bewering verantwoordelik was vir die aanval en gewapende roof by die Beja Hengeloord op Vrydag, 12 Mei vanjaar, het op Vrydag, 10 Desember, in die landdroshof op Makhado (Louis Trichardt) verskyn.



