Plaaslike ruiters blink uit by Fauresmith
Sport:
28 July 2006
By Linda van der Westhuizen
Drie perderuiters van Makhado (Louis Trichardt) het aan die Nasionale Uithourit Kampioenskappe in Fauresmith, die enigste drie-dag uithourit in die wêreld, deelgeneem.



