Hof sê getuies in Speaker se crimen injuria-saak jok
News:
04 November 2005
By Linda van der Westhuizen
Aangeklaagdes van Buysdorp is hierdie week onskuldig bevind op aanklagte van crimen injuria en aanranding in ‘n saak wat deur die Speaker van die Makhado Munisipaliteit, Raadslid Joan Hoorzuk, teen hulle aanhangig gemaak is.



