ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

"Drop charges against Zuma"

News: 02 September 2005 By Nthambeleni Gabara
The General Secretary of Cosatu, Mr Zwelinzima Vavi, said that the two charges of corruption against the axed deputy president, Jacob Zuma, must be dropped and he should be reinstated in his position. Vavi addressed hundreds of workers under the banner of his federation at the local show grounds on Tuesday.

Pregnant mother hacked to death

News: 02 September 2005 By Godfrey Mandiwana
A 27-year-old pregnant woman, Mrs Maria Munyai, was chopped to death by unknown suspects at Tshivhilidulu on Sunday night.

Die "grote" wat nie weggekom het nie

Sport: 02 September 2005 By Andries van Zyl
Plaaslike hengelaar Tienie Viljoen het die afgelope naweek ‘n trappie nader gekom om sy droom te verwesenlik om ‘n 20kg karp uit die water te sleep.

Pasiënte wag tevergeefs op mobiele kliniek

News: 02 September 2005 By Linda van der Westhuizen
Pasiënte sit dikwels tevergeefs en wag dat die mobiele kliniek opdaag. Dit skep probleme, veral vir diegene wat chroniese medikasie moet gebruik.

SANPA kom tot aalwyne se redding

News: 02 September 2005 By Frans van der Merwe
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANPA) is hier geloof vir sy bewaringsbewustheid, nadat groot sorg geneem is om ‘n groot aalwynplant binne die padreserwegebied te red.

Ma red kinders uit brandende huis

News: 02 September 2005 By Frans van der Merwe
‘n Ma en twee kinders het ternouernood ontkom in ‘n brand in ‘n woonhuis in Andersonstraat.

Politici hou ook bek-en-klou gevaar in

News: 02 September 2005 By Frans van der Merwe
Olifante, buffels en politici is van die grootste risikofaktore vir ‘n moontlike bek-en-klouseer uitbraak in die noorde van Suid-Afrika.

AFB Makhado exercise Freedom of the Town

News: 02 September 2005 By Riaan de Swardt
The right to fly overhead at a low level and to march through the town with bayonets drawn is one of the most time-honoured traditions that can be bestowed upon an air force base.

Oudste kommando in land lê vaandel neer

News: 02 September 2005 By Riaan de Swardt
Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op Sondag, 28 Augustus, finaal ontbind tydens ‘n openbare parade.

Amnesty for jailed businessman

News: 02 September 2005 By Riaan de Swardt
The 25-year-old Zaheer Asvat, who was recently sentenced to six months imprisonment after being found in possession of an illegal substance, is a free man once again.

Vierwiel-padvarke gaan vasgevat word

News: 02 September 2005 By Andries van Zyl
“Sien dit as ‘n finale, vriendelike waarskuwing,” was mnr. Martin Luus van die munisipale verkeersafdeling se woorde ten opsigte wat bestuurders van vierwielmotorfietse wat verkeerswette oortree.