Johan is provinsie se Jongboer van die Jaar
News:
12 August 2005
By Andries van Zyl
‘n Jong boer van Levubu, Johan Furstenberg, is voorverlede week as Agri-SA se Toyota Jongboer van die Jaar vir Limpopo aangewys.



