Gimnaste presteer tydens Limpopo-kampioenskappe
Sport:
20 May 2005
By Frans van der Merwe
Gimnaste van die plaaslike gimnastiekklub het uitmuntend gevaar by die provinsiale byeenkoms wat die afgelope naweek hier afgehandel is.



