"Ons sal nooit weer vry voel nie"
News:
24 September 2004
By Linda van der Westhuizen
‘n Jaar na die wreedaardige moord op mnr. Piet de Jager ontvang die gesin steeds geen terugvoer oor wat met die vermeende moordenaars gebeur het nie.



