Hanglip-trofee is Kobus se geskenk
Sport:
23 July 2004
By Frans van der Merwe
MAKHADO (LOUIS TRICHARDT) – Die jaarlikse Hanglip 54-gholftoernooi van die Soutpansberg Gholfklub is die afgelope naweek hier deur Kobus Barkhuizen (jr.) gewen.



