Plaaslike sanger neem deel in Los Angeles
News:
14 May 2004
Jong plaaslike sangtalent, Christoff Cronjé, het sy oog op wêreldbekendheid, nadat hy onlangs gekwalifiseer het vir deelname aan die wêreldkampioenskappe vir uitvoerende kunste in Los Angeles vanaf 3 tot 10 Mei.



