Plaaslike digteres se werk in bundel opgeneem
News:
19 December 2003
MAKHADO (LOUIS TRICHARDT) - ‘n Verrassing het vir Annette Fensham in die pos gewag, nadat sy op die ingewing van die oomblik een van haar gedigte ingestuur het vir die Poetry Institute of Africa se jaarlikse digkunskompetisie.



