ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Popular radio drama actor dies

News: 11 April 2003 By Ndivhuwo Musetha
The once popular radio drama actor, Avhatakali Hendrick Mutshinyani, who was better known as Mutsamai after his role in Phalaphala FM radio drama, Phandula Luvalo, is no more. He died on March 12 after a short-illness

Municipality rejected us, claim dance group

News: 11 April 2003 By Nthambeleni Gabara
A newly formed Tshikona Dance Group, who visited the town to avail its services to the Makhado Municipality, left the town in embarrassment, as there was no official of the Municipality to welcome the group

Toename in selfmoord kommerwekkend

News: 04 April 2003 By Linda van der Westhuizen
Kommer is aan die toeneem oor die groot hoeveelheid selfmoorde wat tans deur inwoners gepleeg word. Sedert die begin van die jaar het drie persone besluit om hul eie lewens te neem

Amokmaker skotvry - weldoeners in die pekel

News: 04 April 2003 By Linda van der Westhuizen
'n Man wat amok gemaak het in Telkom se kliëntedienskantoor op Donderdagmiddag, 27 Maart, het nie besef dat al sy manewales op video vasgelê is nie. Die slegte nadraai was dat die jongmans wat ingestaan het vir die immer-afwesige polisie, amper as die sondebokke gearresteer is.

Paaie begin reeds vroeg hul tol eis

News: 04 April 2003
Die groot hoeveelheid ongelukke op die streek se paaie gedurende Maart moet volgens die plaaslike nood- en reddingsdienste gesien word a rede tot kommer, veral met Paasnaweek om die draai.

Cheetah stort neer naby Albasinidam

News: 04 April 2003
'n Cheetah C-vegvliegtuig van 2 Eskader op Lugmagbasis Louis Trichardt het Dinsdagoggend (1ste) naby die Albasinidam in die Levubu-omgewing neergestort. Die vlieënier was gelukkig genoeg om betyds uit te skiet en is feitlik ongedeerd

Musina tolpad dalk reeds in Junie oop

News: 04 April 2003 By Frans van der Merwe
Die multi-miljoen rand opgradering van die N1 tussen Louis Trichardt en Musina nader voltooiing en die nuwe Baobab Tolplaza sal na verwagting reeds in Junie amptelik in gebruik gestel word. Buitengewone aandag word in die hele projek aan omgewingsbewaringsaspekte bestee.

Easy victory for Giyani United

Sport: 04 April 2003 By Frank Mavhungu
Giyani United Football Club collected full points in a Castle Regional League match against Nkuri XI Experience that was played at the Nkuri grounds on Saturday

Gezane Arsenal end season on a high note

Sport: 04 April 2003 By Frank Mavhungu
Gezane Arsenal Football Club wrapped up their activities for the current season on a high note following a 3-0 victory over Mighty Football Club in a Vodacom Promotional League match that was played at the Malamulele Stadium on Saturday