Cronjé pleit skuldig op klag van bedrog
News:
14 March 2003
Bekende plaaslike besigheidsman en voormalige Sakeman van die Jaar, George Cronjé van Dyno Tune Up Centre, het Dinsdag (11de) in die landdroshof in Polokwane skuldig gepleit op 'n klag van bedrog.



