Grafte in plaaslike begraafplaas geskend
News:
07 February 2003
'n Laaste rusplek in vrede in 'n netjiese omgewing word skynbaar nie aan die oorledenes in die Louis Trichardt Begraafplaas gegun nie.



