Waterbeperkings effens verslap
News:
22 November 2002
Die Makhado Munisipaliteit het die afgelope week 'n effense verslapping ten opsigte van die streng waterbeperkings in die dorp aangekondig.



