Bekende digter-professor nou 'n advokaat
News:
08 November 2002
Die bekende Afrikaanse digter en uitgesproke kampvegter teen korrupsie en wanadministrasie by die Universiteit van Venda, Fanie Olivier, is pas toegelaat as 'n advokaat van die Hooggeregshof van Suid-Afrika.



