N1 gesluit na nog 'n gru-ongeluk
News:
11 October 2002
Die N1-noord moes Woensdag vir die soveelste keer die afgelope paar maande vir verkeer gesluit word, na nog 'n gru-ongeluk waarin drie vragmotors betrokke was.



