Mediese dienste stort ineen by plaaslike hospitaal
News:
30 August 2002
'n Staatspasiënt, wat weens chroniese nierversaking ernstige asemnood ontwikkel het en dringend vir spesialisbehandeling na die Pietersburghospitaal afgevoer moes word, het vir meer as 'n week in Louis Trichardt in die hospitaal gelê, waar hy aanvanklik as 'n asmapasiënt behandel is.



