Beeldjie oor onbekende kinderheld gesteel
News:
02 August 2002
Inwoners van dié stad is erg ontstoke nadat 'n beeldjie ter gedagtenis aan onbekende kinderhelde, veral die wat hul lewens opgeoffer het gedurende die Suid-Afrikaanse Vryheidstryd, met geweld vanaf sy staanplek in die Konsentrasiekampkerkhof verwyder en gesteel is.



