Jong sportkampioen koelbloedig doodgeskiet
News:
12 April 2002
By Andries van Zyl
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die afgelope naweek vier mans, wat verbind word met die gewapende roof en moord op die 19-jarige Charl Bezuidenhout, op Ramokgopa aangekeer.



