Wapeneienaars bekommerd oor nuwe wet
News:
15 February 2002
Mnr. Derick Koekemoer, bestuurslid van die Bosveldjagtersvereniging, is 'n geregistreerde bona fide jagter wat baie bekommerd is oor die implikasies van die nuwe wapenwet.



