Mini krieket wek groot geesdrif
Sport:
27 September 2013
By News Correspondent
Altesaam agt spanne het deelgeneem aan 12 wedstryde in die jaarlikse mini-krieket byeenkoms op Laerskool Louis Trichardt se Bergvliet sportterrein. Hier is van die presteerders wat aangedui is op die dag.



