SAMWU-staking stink!
News:
19 August 2011
By Linda van der Westhuizen
Na Maandag se aanvanklik rustige begin van die SAMWU-staking op Louis Trichardt, het die stakers Dinsdag hande uitgeruk en selfs sover gegaan om menslike ontslasting in die Raadsgebou te gooi.



