Boer stuur duidelik boodskap aan hondejagters
News:
24 June 2011
By Isabel Venter
Motoriste op die N1 noord is verlede week met ´n gru-toneel by Masekwaspoort begroet – die karkasse van vyf jaghonde wat aan ´n boer se plaasheining gehang het.



