Joubert is Landbouskrywers se Boer van die Jaar
News:
08 October 2010
By Andries van Zyl
As sakeman het Joubert Fourie van Limpopo Melkery weinig bekendstelling nodig. Deur die jare het hy en die melkery al talle nasionale toekennings opgeraap vir uitstaande prestasies in die suiwelbedryf.



