Kaapse reën vir die Soutpansberg
News:
02 July 2010
Die afgelope week se reën wat oor die streek uitgesak het, wat menige inwoner herinner het aan Kaapse reënweer, het plaaslike boere behoorlik aan die jubel.



