Kommer oor riool in stormwaterstelsel
News:
06 February 2009
By Linda van der Westhuizen
“Die munisipaliteit se hande is afgekap,” is die slotsom waartoe baie inwoners kom wat deur rioolprobleme geteister word.



