Opkoms baie goed, maar meer fondse word benodig
News:
11 July 2008
By Andries van Zyl
Tafelronde Zoutpansberg 66 se dans op Saterdag, 5 Julie, ten bate van ´n Louis Trichardt vrou wat dringend ´n mondoperasie moet ondergaan, was weereens ´n toonbeeld van die mate waartoe die gemeenskap se mense vir mekaar omgee.



