R35 000 borg vir beweerder onwettige jagter
News:
21 March 2008
By Riaan de Swardt
Die Mosambiekse man, Sebastian Pongo Ngulele (58), wat aangekla word vir die onwettige jag van twee renosters in die Kruger Nasionale Wildtuin, se borg is Dinsdag, 11 Maart, op R35 000 vasgestel in die streekhof op Louis Trichardt.



